southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Privaat dagmoeder in Volksrust, Mpumalanga

Privaat dagmoeder

Beskrywing
Aandag mamma’s! Ek het plek vir 3 baba’s (0-24 mnde) om na te kyk deur die dag. Verseker dat baba in ‘n tuis omgewing versorg en gestimuleer word. Meeste siektes broei uit in skooltjies, deur jou klein ding in die sorg van ‘n privaat dagmoeder te los, voorkom dit hierdie problem.

Ek vat net 3 kleintjies in. Dit verseker die spesiale sorg en aandag wat u kleinding nodig het.

R 1200 p/m, sluit in tuisgemaakte kos, boudjiesalf, afveedoekeis ens. Bring eie doeke en melk saam.

Kontak Carmen Carmen.hamman@gmail.com / 072 574 7832

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Mpumalanga